Press Pages'Ek weet nie wat hulle weet nie' (maar almal kan LekkeSlaap)

'Ek weet nie wat hulle weet nie' (maar almal kan LekkeSlaap)
Featured on: Maroela Media

Die aanlyn besprekingsplatform LekkeSlaap, wat Suid-Afrikaners graag laat skater met sy skreeusnaakse advertensies, het klaarblyklik weer eens goud getref met sy jongste bemarkingsveldtog.

Die advertensie spog met nie minder as drie Suid-Afrikaanse sporthelde: Siya Kolisi, Eben Etzebeth en Dricus du Plesses — en botter kan in die advertensie nie in een van dié drie se monde smelt nie.

Lees die res van die artikel hier

© 2025 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.