
Die Covid-19-pandemie en landwye afsonderingsperiode het 'n drastiese impak op die Suid-Afrikaanse toerisme-akkommodasieberyf. As 'n direkte resultaat, is talle kleinsakeondernemings met finansiële struwelin oorweldig en as gevolg daarvan met geen ander keuse gelaat nie as om een of ander vorm van finansiële steun te soek.
As 'n voorganger in die toerisme-akkommodasieberyf, het LekkeSlaap 'n nasionale opname onderneem onder akkommodasie-ondernemings om vas te stel hoe hierdie pandemie hul finansiële posisie en werksmag beïnvloed. Die opname ondersoek verder hoeveel van hierdie ondernemings aansoek gedoen het om finansiële bystand van banke of hulpfondse, en hoe dié eienaars die toekoms van die toerismebedryf in hul streek beskou.
Lees die res van die artikel hier.
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.